Dana Winner - Altyd is
(1998)






Soek jy liefde
Vind jy seerkry
Hoe kom, mus dit altyd so
Hoe kom wen jy
Of verloor jy
Is daar iets om in te glo



Altyd is de dag vergete
Altyd is daar weer begin
Steeds my soek, my vraag, wat’s leve
Maak dit alles eiglik sin
Altyd is de soek na rede
Altyd is de lig daarbo
Steeds bly hoop de troos vir vrede
Altyd is daar weer begin



Want waar dryf jy
Waarheen vlug jy
Hoe kom, mus dit altyd so
Waarheen gaan jy
Of dalk, wag jy
Is daar iets om in te glo



Altyd is de dag vergete
Altyd is daar weer begin
Steeds my soek, my vraag, wat’s leve
Maak dit alles eiglik sin
Altyd is de soek na rede
Altyd is de lig daarbo
Steeds bly hoop de troos vir vrede
Altyd is daar weer begin



Altyd is de dag vergete
Altyd is daar weer begin
Steeds my soek, my vraag, wat’s leve
Maak dit alles eiglik sin
Altyd is de soek na rede
Altyd is de lig daarbo
Steeds bly hoop de troos vir vrede
Altyd is daar weer begin









<<   Vorige nummer                     Anderstalige liedjes                     Volgende nummer   >>




Naar boven                       Home